‘Stilte nie meer 'n opsie vir GBV-krisis’
Omatjete kry moderne polisiekantoor
Die minister van van veiligheid en sekuriteit het 'n beroep op Namibiërs gedoen om te verenig om geweld teen vroue en kinders te beveg.
Geslagsgebaseerde geweld moet nie geduld, verskoon of weggesteek word nie; dit skend menseregte, verraai Namibiese kulturele waardes en val nasionale beginsels aan. Dít was die bo
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie