Skare terroriseer Lüderitz-apteker
‘Geen verdagte in ondersoek na plaaswerker se dood’
Die polisie moes gistermiddag 'n skare mense met traangas verwilder nadat hulle ure lank 'n apteker van Lüderitz as't ware in sy apteek gyselaar gehou het.
’n Woedende skare mense het gister voor Reich’s Apteek op Lüderitz saamgedrom, aan die voordeur gehamer en aangedring dat die polisie die eienaar van die apteek, mnr. Poenie v
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie