Polisie rand glo leerlinge aan
‘Sommige beseer, sommige in hospitaal’
Geen strafregtelike klag is nog oor die beweerde aanranding of diefstal van ’n selfoon aanhangig gemaak nie.
Die Namibiese polisie (Nampol) het ’n ondersoek van stapel gestuur na bewerings dat polisielede glo verskeie leerlinge by die Sarusungu Gekombineerde Skool op Rundu aangerand het
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie