No Image Caption

PAS IN: Sewe vas vir dronkbestuur aan kus

Die polisie het gisteraand sewe mense vir dronkbestuur in hegtenis geneem.

Die arrestasies was in Tutaleni in Walvisbaai, asook in Swakopmund. Vyf mense is ook by die padblokkade in Walvisbaai in hegtenis geneem.

“Mense behoort nie die moed te hê om deur padblokkades te ry terwyl hulle onder die invloed is nie,” het die polisie in ‘n verklaring gewaarsku.

Kommentaar

Republikein 2025-12-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer