Opname: Namibiërs nie tevrede met polisiegedrag
‘Gemengde terugvoer’
Luidens die verslag het 32% van Namibiërs gesê hulle beskou die meeste of alle polisie as korrup, terwyl 64% gesê het dat hulle die polisie ietwat of baie vertrou.
Ellanie Smit - Slegs 33% van Namibiërs glo dat die polisie "dikwels" of "altyd" op 'n professionele wyse optree en alle burgers se regte respekteer, het 'n Afrobarometer
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie