Okahandja-moorde: DNS word ontleed
Nog geen arrestasies twee maande later
Kommer neem toe oor die polisie se kapasiteit en vermoë om reeksmoorde te ondersoek, nadat sewe voorvalle wat groot opspraak gewek het, se spoor sedert 2005 net doodgeloop het.
Verskeie DNS-weefselmonsters wat verband hou met die moord en verkragting van drie meisies op Okahandja is geneem. Sommige is reeds verwerk, met verdere toetse wat onderweg is om s
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie