Nedersetting spog met polisiekantoor
Teen ’n geraamde koste van N$24 miljoen
Die polisie het ook nuwe meubels en twee amptelike voertuie ter waarde van N$1,2 miljoen vir die nuwe polisiekantoor aangekoop.
Die informele nedersetting DRC in Swakopmund, die tuiste van sowat die helfte van die dorp se bevolking en ’n brandpunt vir misdaad, spog nou met sy eie polisiekantoor, wat teen
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie