Nampol soek 1 000 nuwe lede
750 kadetposte geadverteer, meer as 50 beamptes bevorder
Die Namibiese polisie het 'n aanstellingsveldtog van stapel gestuur om meer as ʼn duisend lede te werf.
Die Namibiese polisie (Nampol) het ʼn reuse aanstellingsveldtog afgeskop wat volgens die inspekteur-generaal van die Namibiese polisie, Joseph Shikongo, meer as ʼn duisend lede tot
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie