Nampol: Daar is kos in aanhoudingselle

Katharina Moser
Die Namibiese polisie (Nampol) het bewerings ontken dat mense in aanhoudingselle by die Otjomuise-polisiestasie in die hoofstad vir drie weke geen kos ontvang het nie. Die pol
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer