Motorfietsryers se ‘Legend’ sterf tydens ren
Desert Mustangs verloor geliefde lid
'n Motorfietsren Saterdag op die Gobabis-Leonardville-pad het in 'n tragedie geëindig toe 'n geliefde lid van die Desert Mustangs verongeluk het.
Huldeblyke stroom sedert Saterdag op sosiale media in nadat dit bekend geword het mnr. Gidion (Biggi) Human (38), ’n lid van die motorfietsryers-groep Desert Mustangs, is dood to
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie