Man al 18 dae vermis
Die Namibiese polisie vra die publiek se hulp om ’n 39-jarige man, wie se ma hom op 4 Maart as vermis aangemeld het, op te spoor.
Tjaveondja (Key) Beneth is laas in Kamberipastraat in Katutura gesien. Hy is ’n Otjiherero-sprekende bruin man met bruin oë en is klein bou.
Enigiemand wat met inligting kan help, kan senior inspekteur Christoph by 081 369 9314 kontak.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie