Kollig op GBV-geweld

Wat gebeur nadat die beskermingsbevel uitgereik is?
Ná ’n huwelik van 10 jaar, sê ’n vrou wat om ’n egskeiding veg, dat beskermingsbevele, polisieverslae en herhaaldelike pleidooie om hulp haar eerder blootgestel as beskerm laat voel het.
Aurelia Afrikaner
’n Huwelik van ’n dekade het in vrees geëindig vir ’n vrou wat sê die man wat sy eens as haar eggenoot vertrou het, het die persoon geword vir wie sy die bangste is.Dit ter
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer