Guinasmeer: Geen teken van tiener se liggaam
Familie desperaat vir antwoorde
Alhoewel dit nie bewys is nie, word geglo dat Namibië se twee mere - Guinas en Otjikoto - deur 'n ondergrondse grottestelsel verbind is.
Drie weke nadat ‘n leerling in die Guinasmeer verdrink het, soek die Namibiese Polisie steeds na sy liggaam, terwyl sy familie desperaat is vir antwoorde.O’Linn Nauyoma (16), �
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie