‘Geen verskoning vir korrupsie in Nampol’

Rang nie verhef bo die wet
Bewerings dat lae salarisse vir polisiebeamptes ’n dryfveer vir korrupsie is, is nonsens, volgens die inspekteur-generaal van die Namibiese polisie.
Phillipus Josef
Polisiebeamptes kan nie lae salarisse vir korrupsie blameer nie met die inspekteur-generaal van die Namibiese polisie (Nampol), luitenant-generaal Joseph Shikongo, wat benadruk het
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer