DRC kry 'n polisiestasie

Deel van misdaadvoorkoming
Die polisiestasie sal 'n aanklagkantoor, aanhoudingselle, toiletgeriewe en kantoorruimte huisves.
Precious Nghituanapo
Rossing Uranium Limited (RUL) gaan 'n polisiestasie in die DRC-informele nedersetting in Swaiopmund oprig, met die sooispitseremonie wat vandeesweek amptelik plaasgevind het.
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer