’n Dekade lange stryd teen wildmisdadigers

Meld wildmisdaad per SMS by 55 555 aan
Die renosterstroperykrisis in Namibië word vererger deur die werklikheid dat daar selde ernstige gevolge vir die misdaad is.
Francoise Steynberg
Dit is tien jaar sedert die skielike, reusetoename in renoster- en olifantstropery die landskap van wildbeskerming en wetstoepassing in Namibië drasties verander het.Aangetekende
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer