Verdagte vas ná aanval op vrou op Aroab-plaas

Francoise Steynberg
Terwyl ’n 61-jarige vrou se man op ’n jagtog was, is sy op hul plaas in die Aroab-omgewing in die ||Kharasstreek glo deur ’n Namibiese man oorval, beroof en verkrag, volgens
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer