‘Vee-, wilddiefstal-probleem oorweldigend’
Boere vrees dat plase verlate sal raak
Omaruru-boere sê gemsbokke in dié omgewing is so te sê uitgeroei en dat hulle bekommerd is oor die impak op die toerismebedryf.
Boere in die Omaruru-omgewing kla opnuut dat die probleem met veediefstal en stropery oorweldigend is – soveel so dat hulle vrees plase sal eindelik verlate agtergelaat word. “
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie