Twee vas ná ontdekking van verminkte liggaam
Beskuldigdes verskyn in hof
Die gebied is berug vir raaiselagtige sterftes, met gemeenskapslede wat sê die jongste voorval is die 19de van sy soort.
Die polisie in die Kavango-Oosstreek ondersoek tans die dood van Felix Disho Thikundeko (17), wie se lewelose liggaam Saterdag in ‘n vlei naby die Kavangorivier by die dorp Rudhi
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie