Twee dood ná rooftog, skietery by Namdia
Verdagtes buit onbekende hoeveelheid diamante
Die polisie is op die spoor van twee verdagtes in verband met 'n gewapende rooftog die naweek in die hoofstad.
Die liggaam van ’n sekuriteitstoesighouer by Namibia Desert Diamonds (Namdia) is in ’n stoorkamer gevind met sy hande en bene vasgebind met 'n plastieksak oor sy kop. Hy is een
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie