Seuntjie sterf tragies onder wiele

Verskeie verkragtingsake aangemeld
Die Namibiese polisie (Nampol) het oor die afgelope naweek ’n groot aantal geweldsmisdade en ongelukke aangeteken, waaronder verskeie gevalle van geslagsgebaseerde geweld (GBV).
Katharina Moser
NuusredaksieTwee kinders is die naweek tydens ongelukke raakgery, van wie een tragies gesterf en die ander een beseer is nadat die verdagte glo van die toneel weggejaag het.Op Tsan
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer