Profeet verkrag glo seun
Verdagte steeds op vrye voet
Die profeet het reeds uit die hoofpastoor se huis getrek en kan nie opgespoor word nie, het die 10-jarige seun se ma gesê.
“Moet tog nie ’n klag gaan lê nie. Dit sal ’n groot skande vir die kerk beteken.”Só het ’n hoofpastoor na bewering aan ’n ma gesê wie se tienjarige seun glo verlede
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie