Polisiehoës ontduik vrae oor dronkbestuur-voorval
Staatsbeampte se rybewys het glo in Mei verval
Verkeersbeamptes is glo aangesê om geen verdere stappe te doen teen 'n staatsamptenaar wat na bewering dronk en sonder 'n geldige rybewys bestuur het nie.
Elizabeth Joseph – Grootkoppe in die Khomas-polisie het Dinsdag joernaliste van bakboord na stuurboord gestuur rakende ernstige bewerings dat ’n stasiebevelvoerder glo junior v
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie