Polisie keer ontsnapte ná byna twee jaar vas

Saak tot 28 Januarie 2027 uitgestel
Die hoof van misdaadondersoeke in die Oshanastreek het die soektog na Simeon Nangolo as ’n “kat-en-muis”-speletjie beskryf.
Tuyeimo Haufiku
// MK testing tag ’n Man wat volgens die Namibiese polisie, byna twee jaar lank arrestasie ontduik het, is Maandagoggend by ’n huis op Ekuku naby Oshakati, weer in hegtenis geneem.Dit volg enkel
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer