PAS IN: Werknemers kom op kollegas se lyke af
Twee werknemers van die Nahole-sekuriteitsmaatskappy in Otavi se liggame is Saterdagoggend deur hul kollegas op die perseel gevind.
Volgens ’n polisieverslag is een liggaam langs die pad naby die maatskappy se hek aangetref en die ander in die motorhuis.
Daar is rede om te glo dat die werknemer wat in die motorhuis gevind is, selfmoord gepleeg het.
Volgens die verslag het die twee werknemers Vrydag omstreeks 18:00 in ’n bakleiery betrokke geraak, maar die rede vir die bakleiery is steeds onbekend.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie