Olie op die vuur

ACC-ondersoek lei tot arrestasies
Vir meer as 'n dekade is Namcor geteister deur skandale van magstryd, finansiële ongerymdhede en diefstal van voorraad.
SONJA SMITH
Die onlangse arrestasie van Namcor se voormalige besturende direkteur en twee voormalige senior beamptes deur die Teenkorrupsiekommissie (ACC) is die jongste hoofstuk in ‘n lang
...

Kommentaar

Republikein 2025-10-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer