Namibië ‘n ‘belangrike’ deurgang vir kokaïen
Suider-Afrika glo groeiende transitogebied
Buiten vir plaaslike markte binne Suider-Afrika, is die meeste van die kokaïen wat hier aanland glo vir Europa, Wes- en Oos-Asië en Australië bestem.
Tesame met ander punte in Suider-Afrika, speel Namibië se grensposte en hawe glo ’n groeiende rol as ’n deurgangsroete vir kokaïen wat vanaf Latyns-Amerikaanse lande gesmokke
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie