Man wreed aangeval by gewilde buitelug-roete

Erge bloedverlies, verskeie meswonde
Die omgewing van die Doc Jubber-veld wat gewild is onder sport- en buitelug-entoesiaste wat daar stap en draf, is volgens die slagoffer van 'n mesaanval nie meer veilig nie.
Henriette Lamprecht
Twee vriende se gereelde buitelug-asemskepsessies by ’n gewilde en bedrywige sportveld in die hoofstad het in ’n nagmerrie vir ’n inwoner van Windhoek ontaard nadat hy wreed
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer