Kunene loop deur onder renosterstropers
18 vanjaar gestroop
Een plaas in die streek word herhaaldelik sedert Februarie geteiken met twee witrenosters wat gestroop is en twee wat gekwes is.
Altesaam 18 renosters is vanjaar vir hul horings afgemaai met 13 in beskermde gebiede en vyf op kommersiële plase.Elf wit- en vyf swartrenosters is gestroop met die ander twee wat
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie