Kinderverwaarlosing lei tot tragiese gevolge
Byna 70 gevalle binne 14 maande aangemeld
Die polisie sê kindermishandeling wat nie sigbare beserings tot gevolg het nie, soos kinderverwaarlosing, is moeiliker om te identifiseer en te takel.
Te midde van voorvalle van kinders wat in emmers verdrink, huise per ongeluk afbrand of hoërisiko-situasies in die gesig staar terwyl hulle alleen gelaat word sonder volwasse toes
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie