Gevangene ontsnap weer

Polisielede ongewapen, ‘ongeërg’
Geen tekort aan vuurwapens of hulpbronne verklaar hoe twee gevangenes wat onder polisiebewaking na die hof op Rundu vervoer is, skielik op vrye voet is nie.
Eliot Ipinge
// MK testing tag ’n Gevangene wat klaarblyklik besig is om vir homself ’n naam as ’n gesoute “ontsnapper” te maak, het die polisie op Rundu verlede week weer op sleeptou gehad toe hy saam
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer