Geen gif verbind met Kayova-sterftes

Becker: Toksikologiese ontleding is afgehandel
Die superintendent van die Rundu-staatshospitaal het destyds gesê die slagoffers het aan nier- en lewerversaking gesterf, hoewel die onderliggende oorsaak van die orgaanversaking onderhewig gebly het aan verdere ondersoek.
Tuyeimo Haufiku
Meer as drie jaar nadat 16 lede van ’n familie in die Kayova-nedersetting in Kavango-Oos gesterf het, het forensiese toksikologie-uitslae geen beduidende gif in die getoetste mon
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer