Duikers vind geen holtes groot genoeg vir ’n liggaam

Bevestig deur drie duikspanne
’n Broek wat Sondag 800 m noord van die waterfront uitgespoel het, is as die van die 15-jarige Erwin Bezuidenhout geïdentifiseer.
Adam Hartman
Vloot-, polisie- en kommersiële duikers wat die golfbreker by die Platz am Meer-waterfront in Swakopmund deursoek het, het geen ruimtes groot genoeg gevind om die liggaam van die
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer