'Dronk' man slaan glo sy ma dood
Verdagte vra bure om die polisie te bel
Die besope man, wat glo ook dagga rook, het na bewering sy ma voor sy gesin doodgemaak.
Kenya Kambowe – ’n Vyf-en-twintigjarige moordverdagte wat Sondag na bewering sy ma met ’n skoffel by die dorp Ekuli doodgeslaan het, het glo ná die grudaad na vier buurwonin
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie