Diewe slag ses beste stoetkoeie
Laat meeste vir aasvoëls agter
'n Stoetboer van die Outjo-omgewing het onlangs op 'n gruvonds afgekom toe veediewe ses van sy beste stoetkoeie geskiet het, net om vier op die toneel agter te laat.
Veediewe het onlangs ses van ’n stoetteler se beste Simbra-koeie geslag, net om vier se karkasse vir die aasvoëls agter te laat.Intussen is twee verdagtes reeds aangekeer en is
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie