‘Ons vrees vir ons lewens’

Verloor al hul vertroue in regstelsel
Een van die vermeende aanvallers, wat vermoedelik die ringleier is, het glo reeds twee keer uit polisie-aanhouding ontsnap en is steeds voortvlugtend.
Adam Hartman
Vier jaar nadat hulle ’n geweldadige aanval in hul huis oorleef het, leef ’n paartjie van Swakopmund steeds in vrees en het al hul vertroue in die Namibiese regstelsel verloor.
...

Kommentaar

Republikein 2025-10-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer