Windhoek brei uit
Rocky Crest Uitbreiding 8 goedgekeur
Die nuwe uitbreiding sal meer as 250 000 vierkante meter (sowat 25 hektaar) beslaan, volgens die munisipaliteit.
Die Windhoek-stadsraad het tydens sy laaste vergadering op 29 Februarie 2024 goedkeuring gegee om die Rocky Crest-woonbuurt uit te brei. Rocky Crest Uitbreiding 8 sal suid van die
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie