Wildstropers se Nemesis

Tweehonderd veldwagters in diens
Namibia Wildlife Protection se veldwagters ontvang opleiding in onder meer die hantering van vuurwa­pens, taktiese bewegings en spoorsny.
katharina moser
In kamoefleerdrag, swart stewels en ’n semi-outomatiese wapen in sy holster, is Marcus Jacobs soggens reg vir aksie.Wat dalk na ’n militêre operasie klink, is in werklikheid d
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer