Wenkbroue lig oor ‘DBV-heffing’
Hentiesbaai se burgemeester verduidelik
'n Heffing is by inwoners se munisipale rekeninge gevoeg om veeartsenykundige dienste vir diere binne die dorp te finansier.
Die inwoners van Hentiesbaai is ontevrede met ’n N$15-heffing wat vandeesmaand op hul munisipale rekeninge verskyn het onder die titel “SPCA”. Die burgemeester, Lewies Verma
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie