Weidingskontrakte nie meer ‘geërf’

Huurders met tot 100 beeste, 250 kleinvee
Kommer is geopper dat gemeenskaplike weidingsgebiede op Rehoboth uiteindelik eksklusiewe familiebesit kan word.
Aurelia Afrikaner
Die dorpsraad van Rehoboth gaan nie langer toelaat dat weidingskontrakte in sy dorpsgrond oorgedra word aan kinders of wettige erfgename nie. Die rede is kommer dat gemeenskap
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer