die weer
die weer

Weer 17 Oktober 2024

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die suidelike en sentrale dele. Elders ­gedeeltelik bewolk en baie warm met ­enkele ­donderbuie in die ooste en noordooste.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig met miskolle.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 08:52 H: 15:16 L: 21:21VOORUITSIGTE

WINDHOEK 16° 32°RUNDU 16° 33°OSHAKATI 18° 37°GOBABIS 18° 37°MARIENTAL 16° 36°KEETMANSHOOP 15° 35°WALVISBAAI 12° 18°LUANDA 23° 30°JOHANNESBURG 12° 25°KAAPSTAD 13° 21°

Kommentaar

Republikein 2025-10-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer