Watertoevoer na hoofstad verminder

Teiken vir verbruik met 18% oorskry
Die Windhoek-akwifer se watervlak het met gemiddeld 75 meter gedaal.
Ellanie Smit
NamWater het besluit om watervoorsiening met 35% van sy totale wateraanvraag te verminder. Die grootste deel van die watertoevoer na Windhoek is afkomstig uit die drie damstelsels,
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer