Wateronderbreking op Tsumeb
Weens voortdurende opknappings aan pyplyne op Tsumeb, is inwoners in kennis gestel dat sekere gebiede van dié dorp steeds deur 'n onderbreking tot watertoevoer geraak is.
Water kan by die volgende punte gekry word:
UN Park
Francis Galton Park
Uitbreiding 4 Park
Klein Tsumeb Park
Inwoners kan Anton Sizing kontak op 081 236 3627 / 081 158 1918 om tye te bevestig of om uit te vind waar hul naaste waterpunt is.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie