Waterkrisis tref skool in Omusati
G’n badwater, toilette kan nie spoel
Ouers het na die media uitgereik om hul kommer oor die higiëniese toestande by 'n skool in die Omusatistreek te lug.
Tuyeimo HaidulaHigiëniese toestande by die Onawa Senior Sekondêre Skool in die Omusatistreek gaan agteruit omdat leerlinge hulself vir dae lank nie kan was nie weens ’n waterkr
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie