Walvisbaai wil RedForce se kontrak beëindig

Belê spesiale raadsvergadering
’n Omvattende interne strategiese aksieplan moet binne 14 dae deur die hoof van finansies aan die bestuurskomitee voorgelê word.
Leandrea Mouers
Die munisipale raad van Walvisbaai het besluit om sy kontrak met die skuldinvorderaar RedForce Debt Management CC te beëindig.Dié besluit is tydens ’n spesiale raadsvergadering
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer