Walvisbaai-dorpsraad skors twee bestuurders

RedForce se aanstelling word ondersoek
Dié kusdorp se munisipaliteit het benadruk dat geen aantygings teen die geskorste werknemers gemaak word nie.
Leandrea mouers
Leandrea Mouers – Die besluit om die hoofbestuurder vir finansies, Frans !Gonteb, en die bestuurder van kredietbeheer, Johanna Shidute, Woensdag te skors, is Dinsdag tydens ’n
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer