No Image Caption

Walvisbaai DBV reageer op ondersoek

Dani Booysen
Die voorsitter van Walvisbaai se tak van die Dierebeskermingsvereniging (DBV/SPCA), mnr. Quinton van Rooyen, het kort gelede bevestig dat beweringe van diefstal en bedrog by die instelling ondersoek word.

Hy het verwys na die nuusbreker wat Republikein vanmiddag gepubliseer het.

“Ek kan bevestig dat ‘n klagte wat die bogenoemde betref teen ‘n voormalige werknemer by die Walvisbaai-polisiestasie gelê is en dat die ondersoek voortduur,” sê Van Rooyen in ‘n kort nuusvrystelling.

“Geen verdagte is nog in hegtenis geneem nie en niemand is formeel aangekla hangende die uitslag van die ondersoek nie,” sê hy.

“Ons het met Nampol se plaaslike bevelstruktuur gekommunikeer,” sê Van Rooyen, “en dit is betreurenswaardig dat die klagte voortydig deur Nampol se media-skakelbeampte as deel van die naweek se misdaadverslag gepubliseer is voordat die ondersoek afgehandel kon word.”

Van Rooyen bedank die publiek vir hul begrip en voortgesette ondersteuning.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!