Vloedslagoffers word hervestig

Nuwe buurt aan Windhoek se buitewyke geskep
Honderde kwesbare huishoudings word verskuif en talle kry vir die eerste keer hul eie stukkie grond.
Augetto Graig
Die slagoffers van Windhoek se onlangse vloede word geleidelik na ’n nuwe woonbuurt agter KammaDollar in Goreangab verskuif.Die hervestigingsinisiatief, wat deur die Windhoek-mun
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer