Vliegveld-opgradering meer as N$400 m.

Swakop se munisipale raad ondersteun uitbreiding
Die studie maan hoewel inkomste ná die opgraderings kan ­verdubbel tot tussen N$1,8 ­miljoen en N$2,1 miljoen, dit steeds ver onder die verwagte jaarlikse bedryfsuitgawes van meer as N$8 miljoen sal wees.
Adam Hartman
Swakopmund se vliegveld sal in drie fases herontwikkel word teen ’n koste van meer as N$443 miljoen. Die munisipaliteit gaan in die ­herontwikkeling van sy munisipale vliegveld
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer