Vervoernagmerrie teister hoofstad
Taxi’s die gewildste opsie, busdiens die goedkoopste
Duisende stap daagliks terwyl slegs 52% van 486 000 inwoners openbare vervoer kan bekostig.
Om die openbare vervoer in Windhoek en omliggende dorpe reg te ruk sal N$4,85 miljard kos, insluitend N$1,23 miljard vir die hoofstad se busdiens, ’n bykomende N$250 miljoen vir
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie